Easy fruit cake – fruity, boozy and ready for Christmas!
Posted on November 7, 2012 by nerinatimm in baked goods, rsg
Your fruit cake should have been baked by now and you should be feeding it with brandy every week ! Well, maybe if you were Julia Child or your great granny, yes, but hey, we live in the real world which is pretty hurried and fast at the moment. With this easy fruit cake recipe, you can make your fruit cake with not much effort and with a drizzle of your favorite brandy every week or so, your fruit cake will be perfect by Christmas!
Fruit cake is made with chopped dried fruit, or cake mix as we know it here, which is steeped in either brandy or rum! This fruit mix is boiled and then basically flour and eggs are added to yield a rich moist and utterly delicious cake! Fruit cakes come in all shapes and sizes, round, loaf size, plain or covered in marzipan it all depends where you live, what the occasion is and what your preferences are.
My mom runs like a well-oiled machine, everything in her life is planned to the T. The countdown to Christmas is no exception and usually by October mom starts filling the cookie tins and by the end of October my mom bakes her fruit cakes. You can deem yourself very lucky to be on the coveted list for a fruit cake. Although Mom bakes her cakes in October, she says that even if you bake them today (a month late) they will still be delicious by Christmas! It is important that you ripen the cake properly, feeding it with brandy or rum before your enjoy it!
Easy Fruit Cake
makes one 23 cm round cake
Ingredients
500 g mixed dried fruit or cake mix
250 g butter
250 ml sugar
250 ml water
250 g dates
Method
Begin by preparing your cake tin. Prepare your pan by treating it with Spray n Cook and also line the cake tin with 2 layers of baking paper. Bring the above ingredients to the boil and boil for 20 minutes, taking care not to burn the mixture. Allow to cool and in the same pot, add the following:
10 ml bicarb dissolved in a little warm water
25 ml brandy
10 ml baking powder
500 ml flour
2 eggs – beaten
100 g nuts
100 g cherries
Method
Mix your cake batter properly and pour into the prepared tin. Bake for 2 hours at 140 C. Check with a skewer to see if cake is done. Remove cake from pan, but keep baking paper in tact. Allow to cool and pour over your first 3 T of brandy. Keep in a airtight container and twice more feed the cake with brandy!
121 Responses to “Easy fruit cake – fruity, boozy and ready for Christmas!”
Trackbacks/Pingbacks
-
August 27, 2014
[…] but a glazed cherry is a totally different thing to deal with. Glazed cherries are mostly used in fruit cakes, cookies, fruit bars and even covered in chocolate, they are just […]
-
I decided not to wash my hand today…every time I get the wiff of Christmas cake…I’ll think of you!!. Have a gr8 show-me!
DIE ANTWOORD IS NOMMER 3 EN 5. BAIE DANKIE VIR DIE VRUGTEKOEK … DIT SAL MY HEEL EERSTE EEN WEES WAT EK SELF BAK … SIEN BAIE UIT NA DIE EINDPRODUK 🙂
Oooo, jy gaan dit lief, sterkte!!
DIE ANTWOORD IS NOMMER 3 EN 5. BAIE DANKIE VIR DIE VRUGTE KOEK
Ek het die vrugtekoek gemaak, het maklik genoeg vir my gelyk. Alles volgens resep gedoen, maar die koek het na die verlangde baktyd effens ingesak. Moet die temperatuur nie dalk l50 grade wees nie.
Niemand het nog gekla nie, hoe groot was jou pan, lyk my die broodpannetjie idee sukkel soms!
Hallo. Dit hang af waar jy bly. by die kus of binneland. Bak dit vir so 10 min. langer en kyk of dit help. Broodpanne werk uitstekend.
mariaan
Nrs 3 & 5
Kompetisie antwoord:
3 en 5.
Dankie, ek geniet jou gesels op RSG elke week sommer baie – en dankie vir die vrugtekoek resep – ek gaan sommer nog vanaand bak!
Groete,
Liz D
Ek is so bly oor hierdie heerlike vrugtekoekresep. Gewoonlik koop ek klaar kerskoeke omdat ek altyd gedink het dit is te moeilik en te veel werk om een te bak maar hierdie een gaan ek DEFINITIEF bak. Dit lyk en klink heerlik!! Beste wense.
Ek is so bly oor hierdie heerlike vrugtekoekresep. Gewoonlik koop ek klaar kerskoeke omdat ek altyd gedink het dit is te moeilik en te veel werk om een te bak maar hierdie een gaan ek DEFINITIEF bak. Dit lyk en klink heerlik!! Beste wense.
Antwoord 3 en 5
Baie dankie vir die interessante aanbiedings. Ek luister baie graag daarna en geniet die resepte en raad baie.
3 and 5 😉
3 & 5
3 en 5. Dankie vir die vrugtekoekresep. Ek gaan dit beslis probeer.
Antw op kompetisie 3 5
Antw op kompetisie 3 + 5 Ek sien so uit na die klein koekie resepte! 🙂
3 & 5
I love your recipe – it’s smaller than my adaptation of the Fruit & Veg City one – & have less people to feed this year & smaller budget too.
3 & 5 🙂
Ek sit twee lae bruin papier ook
buite om en onder om die pan.
3 & 5
3 & 5. Thanks for the recipe, going to try it this weekend.
3 en 5
3+5
Nrs 3-5 for the cookong competision. This fruite cake recipie is so much like my mothers!! I just love fruit cakes!!! Any time of day or night!!
3 + 5. Will be trying this easy cake soon. LOVE fruit cakes.
3 & 5
Your recipes are on the dot for the modern fast moving multitasking women of today! Thanks for that!
Answer: 3 & 5 Your recipes are on the dot for the modern, fast moving and multitasking women of today!
Antwoord is 3 en 5
Baie dankie vir die maklike resep. Ek het jare laas gebak, maar is sommer nou begeesterd. Baie dankie
Nr 3 and 5 will be cooking! LOVE your show on RSG Nina! You Rock! Holding thumbs x x
No 3 and 5 thank you for this wonderful christmas fruit cake we going to do it this weekend
Hou so aan. Antwoord: 3 + 5.
Baie dankie. Ek geniet jou resepte. Antwoord: 3 en 5.
Antwoord: 3 & 5-
Dankie vir jul resepte en puik program-Jul program is gedagboek op my selfoon- so bang ek mis iets- en ek luister sommer daarop as ek nie by die FMpie is nie.
Hi Nina – wil ook weet of hierdie resep vir die mikrogolf kan werk-Indien wel – hoe lank moet dit bak?
Nina, ek soek asb maklike mikrogolf vrugtekoek resep
Ooooo nee, ek het glad nie een nie, Google miskien?
My resep is omtrent dieselfde. Ek bak dit in die Mikrogolfoond 40 min op 60° krag. In ‘n plastiese ringpan, met die deksel op. Dit is baie lekker en altyd ‘n sukses. Bak 4 koeke sodat daar een kan oorbly vir Kersfees. Ek meng kersieliquer en brandewyn, wat ek dan oor die koek gooi. Baie dankie vir al die resepte wat ons elke week kry. Baie groete,Truida
Nom nom nom! Looks yummy
Answer 3 and 5
Please send me this amazing cook book! I always wanted a kook en geniet! My ouma and mammie cooked with one!
3 & 5
Hi Nina
Wonderlik om te hoor iemand bak ook hierdie koek.
Basies dieselfde resep het in die Huisgenoot van 27Nov 1986 verskyn as dadelvrugtekoek wat in mikrogolf gedoen word. Kry net bietjie sout, gemengde speserye en gemmer by. Asook n 12.5 ml Sjokoladesous by -ma het dit altyd gebak, ek bak dit nog steeds.kook mengsel vir 5 min op 100 en bak vir 15 min op high. Laat in bak afkoel voor uitgooi .
3 & 5
het dadelik die eerste naweek na die resep die koek gebak en nou is dit brandywyn gooi. Dit lyk en ruik lekker kan nie wag vir die proe nie. Maar my kerskoek is donker en lyk nie soos die prentjie op die blad nie??
Jy vrugtekoek is die regte kleur, die een op die foto, baie oorbelig! Sterkte!
Nommer 3 en nommer 5. Dankie vir al die heerlike resepte. Ek dink daar sommer baie wat baat vind daaruit. Met jou webblad is dit net een click. Nie nodig om biblioteek toe te gaan en gaan soek vir resepte nie. Geseende dag vir jou. Coreen Pretorius
Ai, dis lekker om te hoor, dit was die hele idee om dit vir julle so maklik moontlik te maak!! Lekker bak!
3 en 5
3 en 5
geniet jou program!!!
Dankie Henriette!
Nrs 3 + 5. Gaan nog die naweek gou die vrugtekoek bak!! Hou van jou praatjies, wenke en resepte op RSG. Gaan voort asb. Groete
Baie dankie Alida!!
Hi Nina,
Baie groete vir jou van Bloemfontein. Ek geniet jou program baie en probeer baie van jou resepte, nooit kry ek “floppe” nie. Isabel
Aaaah, Bloemfontein, my hart se punt!! Baie dankie ek waardeer julle ondersteuning!
Antw 3 en 5
Hi Nina, kan nie wag dat jy op die radio en TV program is nie. BAIE dankie vir goeie raad en wenke, en al die lekker resepte wat ek al by
jou gekry het.
Antwoord 3 & 5
Dankie Sarie, jy maak my dag!!
Nr 3 en 5 Fantastiese webblad! Mal oor jou op RSG. Heerlike resepte! Dankie
Baie, baie dankie!!
Dankie dat jul die kompitsie herhaal het vanoggend. Nou staan ek ook ‘n kans.
My antwoord is 3 & 5.
Mooi bly
Sterkte
Hi
Koek lyk heerlik…myne ook al Oktober gebak. Gaan vir seker die naweek jou ouma se anys koekies probeer.Nrs 3 en 5
Ai, jy klink sommer agtermekaar!!
Nr.3 en 5
Antwoord is 3 + 5
Kleinkoekiesbak is groot werk. Jou Ouma laat dit so lekker klink!Sal ook maar inval.
Ja, sy is ‘n ou sterretjie!
Die Antwoord is 3 en 5
Dankie vir al die heerlike resepte op RSG
“n Groot plesier!
Baie dankie vir al die resepte en jou aansteeklike entoesiasme!!!! My antwoord is 3 en 5 Lekker dag.
Dankie, ek waardeer dit!!
Dankie vir die heerlike resep! Gaan dit beslis probeer,maar dalk as cupcakes?
Jy kan probeer, maar die cupcakes is nie so lekker klam nie….
My antwoord is 3 en 5
Met rolstoel en al gaaaan ek die jaar ‘n vrugtekoek bak. dit klink so maklik en vinnig
Sterkte, jy sal sien hoe maklik di tis!
Hierdie vrugte koek klink lekker en maklik!!! Gaan dit beslis probeer!! Saam al die lekker kers koekoes!! Bietjie iets anders. Dink dit gaan die feestyAntwoord is 3+5
Hierdie vrugte koek klink lekker en maklik!!! Gaan dit beslis probeer!! Saam al die lekker kers koekoes!! Bietjie iets anders. Dink dit gaan die feestyd net nog feestliker maak!! Antwoord is 3+5
Geniet dit en stuur fotos ek wil graag sien wat jy alles kook!!
3 and 5. Dankie vir die wonderlike resepte en raad. Ek wil dadelik die koek bak en het nie bakpapier nie. Sal waspapier werk? Lekker dag!
Baie dankie, het nou net my ma gevra, sy sê sy gebruik haar lewe lank al waspapier!
3 en 5 is die antwoord.
Dankie vir resep, klink maklik genoeg om te probeer! Geniet program altyd!
Dankie ek hoop jou pogings is suksesvol!
just love this webpage.
love this webpage
SO moet ‘n comment-lys mos lyk! Welgedaan Nins!
Ouma Tina se vrugtekoekresep is presies dieselfde as ‘n goeie vriendin SE goeie vriendin wat ‘n paar jaar gelede oorlede is aan kanker. Wou nog altyd die koek bak, maar my huismense is nie een lief vir vrugtekoek nie. Gelukkig het my jongste dogter se verloofde ‘n groot voorliefde vir droë vrugte. Nou is dit my kans om die koek te bak! Ons twee gaan lekker smul.
3 & 5
Kyk die week sommer by my vriendin se huis in die Paarl…lekker!
No.3 en 5.Ek moet beslis hierdie resep probeer.Nogal excited om dit te maak.
Lekker!!!!! 3 en 5
3 & 5
Geseende Kersfees!
3 and 5
🙂 hugs Betty B
3 & 5
Number 3 & 5
The Fruit Cake looks absolutely divine.
Nerina I will definitely be trying your receipe
Nommers 3 en 5 heerlike resep Nina lekker dag
3 en 5! 🙂
Mag ons in Namibië ook deelneem? Die antwoord is 3 en 5!
Die geld is nie die groot issue nie, maar daardie kookboek is ‘n reuse prys op sy eie! Sal graag hom by my versameling wil byvoeg! Beteken soveel meer as die ander onbekende skrywers. Kan darem al sê ek was in jou en jou ma se kombuise! Mis die dae…
Natuurlik kan julle deelneem en ja daar kom baie lekkerte uit ouma se kombuis!!
3 & 5 That fruitcake looks delicious <3
Resepte is heerlik geniet jou op RSG.
groete
3+5
Number 3 and 5. The fruitcake looks scrumptious and maybe this year I will make one, haven’t got to it in the last few years. Thanks for the opportunity to win a wonderful prize!
3 & 5
3&5 Alles wat jy maak is heerlik en laat my na my kinderjare verlang
3 & 5
Hi
I am completely spoilt this year as my 21 year old niece decided to bake the fruitcake before she went off to play SA Tennis champs in Potchefstroom. The answers are numbers 3 and 5.
3 and 5
This competition is now officially closed. Winner will be announced shortly!
Hi nina, jou koekies klink heerlik, ek het toe jou vrugtekoek resep gebak in die oond en nie soos ek dit gewoonlik in mikrogolf doen nie. My koek is ook n bietjie donkerder as jou foto.My koek het egter n klein bietjie gesink in middel na ek dit uitgehaal het en toe het ek resep weer gistraand probeer. Weer dieselfde. Ek het nie oond voor die tyd oopgemaak nie het ook getoets vir gaarheid voor uithaal. Wat doen ek verkeerd? Ek bak baie- het tuisnywerheid.
Wou dit probeer vir kersfees. Hoe kry jy die randjies so mooi geriffel. Danki
Ek het nounet gou weer my ma gebel. Sy sê sy dop die koek uit die pan en laat dit dan so onderstebo lê, dit sak weer terug…. die binnekant is perfek gebak!!
Danki nina, ek sal met die volgendes so maak
Hi Nina, my koek klaar gebak. Pragtig! 3 teelepel brandewyn of 3 eetlepel? Die T in engels maak my deurmekaar. Nie dat dit veel verskil maak nie – kan net lekker wees hoe ook al:)
Wel gedaan Christa, jy is a ster!! Ek is sekere dit gaan hemels proe!
Baie dankie vir al jou heerlike resepte wat jy met ons deel. Jy is ‘n ster!!! Gaan beslis hierdie naweek die kerskoek probeer.
Die antwoord is 3 en 5. Baie dankie dat jy al jou heerlike resepte met ons deel. Jy is ‘n ster!! Gaan hierdie naweek die kerskoek probeer.
Antw 3 en 5 Baie dankie vir maklike smullekker resepte.
Die kompetisie het ongelukkig al verlede week gesluit en die wenner is gekies, maar hou dop eersdaags is daar weer ‘n nuwe een op!!
the answer is nos 3 and 5
Dit is weer daardie tyd van die Jaar – die vrugtekoeke is reeds gebak en word gereeld gevoer. Ek bak hulle in 19cm ringpanne en kry twee koeke per beslag – baie ekonomies en maak lekker geskenke uit. Ek het met die resepe gespeel en vind 5ml sout veerbeter die geur en ‘medium cream sherry’ vir een van die voedings werk wondere! Dankie vir ‘n staatmaker resep.
Baie dankie vir die terugvoer Andre!
Ek is die persoon wat verlede jaar so in die omgewing van vyfuur die oggend vir jou ‘n epos gestuur het met ‘n versoek om die Kerskoek-resep vir my te stuur. Het dit die dieselfde dag nog gebak. Was eerste vrugtekoek wat ek gebak het.n Reusesukses.Daar het nie ‘n krummel oorgebly nie!
Nina, my koek het ook in die middel gesak. Het dit toe onderstebo gedraai maar met die terugdraai het dit weer in die middel gesak. Wat het ek verkeerd gedoen? Wil graag nog een bak voor Kersfees.